This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
PRIVATE RYAN18 1 × R145.00
24 Aug 12:39

Similar products

Die Stryd om Suidwes-Afrika - Paul Giniewski
Secondhand
R150.00
Suidafrikaanse Gesaaides: 'n Handboek vir die Boer Landboustudent en Plattelandse Onderwyser (Afr...
Secondhand
R250.00
Generaal de Wet in die Vredefortkoepel (GETEKEN)
Secondhand
R210.00
Die Smarte van die Oorlog en wie dit gely het -- Emily Hobhouse (Anglo-Boer War)
Secondhand
R480.00
Die Stryd Tussen Boer en Brit - C.R. de Wet
Sold

Die Stryd Tussen Boer en Brit - C.R. de Wet

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
bT2730
Bob Shop ID
24584910

Die Stryd Tussen Boer en Brit - C.R. de Wet - In Afrikaans vertaal deur J.J. Human - Tafelberg-Uitgewers - 1959, eerste uitgawe - 230pp - Hardeband en stofomslag toon minimale rakverweer - Intern: vorige eienaar se inligting is uitgeink, verder skoon en stewig gebind.

Dit is eintlik ondenkbaar dat die eerste Afrikaanse vertaling van genl. C.R. de Wet se herinneringe aan die Tweede Vreiheidsoorlog eers vyftig jaar na die Nederlandse uitgawe verskyn. Die tweede Vryheidsoorlog was immers een van die ingrypendste gebeurtenisse in die geskiedenis van die Afrikaner, en genl. De Wet die mees legendariese krygsman uit daardie tyd.

Hierdie boek is nie bedoel vir die vakgeleerde nie. Dit is geen dorre relaas van reekse skermutselinge op die Vrystaatse vlaktes nie. Dit is 'n boeiende, volledige en outentieke vertelling deur een van die vernaamste deeelnemers aan die Tweede Vryheidsoorlog.

Die boek bevat o.a. die volledige teks van 'n brief van pres. Steyn aan Lord Kitchener waarin die oorsake van die oorlog en die standpunt van die Republieke op meesterlike wyse uiteengesit word.

Recently viewed

See more
Whirlpool top loader washing machine drum off-balance stop switch - Fit model WTL1300SL
Secondhand
R99.00
48% OFF
Taurus Digital Airfryer with Timer 3.6L "Fredigora Aire"
New
R1,049.00 R1,999.00
Methylated spirits 1lt p/b rmms001 1lt
New
R152.56
63% OFF
1piece Artificial Jade Rice Straw Mat Double Sided Cooling Pad Width 30x Length 30
New
R128.00 R348.00