This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20138
Leading
AB Services73 1 × R300.00
28 Jan 11:42

Similar products

Onder Suiderkruis: Tussen die Ooste en die Weste, 1652-1795 - Böeseken, A. J.
New
R460.00
BOER EN BRIT: AFRIKAANSE EN NEDERLANDSE TEKSTE UIT EN OM DIE ANGLO-BOEREOORLOG
Secondhand
R190.00
De Strijd Tusschen Boer en Brit. De Herinnering van den Boeren-Generaal C. R. de Wet 1903
Secondhand
R480.00
De Strijd tusschen Boer en Brit
Secondhand
R1,200.00
DIE STRYD TUSSEN BOER EN BRIT - C.R. DE WET
Sold

DIE STRYD TUSSEN BOER EN BRIT - C.R. DE WET

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
88525287

In Afrikaans vertaal deur JJ Human. 1959, 2e druk, Tafelberg-Uitgewers. Hardeband met stofomslag, 230 bladsye. Baie goeie toestand - netjies en skoon binne-in en goed gebind. Die stofomslag se rante is verweer, asook hardeband rante onder-aan weens rakgebruik. Minder as 1kg.

Die Stryd tussen Boer en Brit, die oorlogsherinneringe van generaal CR de Wet is een van die klassieke herrinneringe wat oor die Anglo-Boereoorlog geskryf is. Die nuwe vertaling deur die historikus MCR van Schoor bevat foto's wat nog nie tevore verskyn het nie.

Dit is 'n relaas van verstommende vindingrykheid, van heldhaftige dade en diep menselike insidente.

Generaal De Wet het sy voortreflike werk aan boord die Saxon geskryf terwyl hy en generaals Smuts en Botha na afloop van die Anglo-Boereoorlog na Europa op pad was om geld in te samel vir vroue en kinders in Suid-Afrika.

Die manuskrip is binne die bestek van vier weke voltooi. De Wet het hom in sy kajuit afgesonder waar hy dag na dag van die oggend tot die aand sy skryfwerk meesal net vir etes onderbreek het.

Die geesdrif vir De Wet se boek was so groot dat die uitgewer besluit het om dit seksie vir seksie van 16 bladsye elk, soos dit van die pers af gekom het, aan 'n gretige leserspubliek te verkoop. De Strijd tusschen Boer en Brit het daarna nog minstens 20 herdrukke beleef.

In 1959 het 'n vertaling in Afrikaans, deur JJ Human, by Tafelberg-Uitgewers verskyn.

Recently viewed

See more
33% OFF
For HP ProBook 650 G4 Silver Frame US Version Laptop Backlight Keyboard
New
R621.00 R932.00
1940 Active Service Cover WWII, Bas Army PO. Censor Mark 774.
Secondhand
R70.00 No bids
1983 Transkei The Wild Coast holiday Complex, Mzamba FDC 1.30
Secondhand
R7.50
Union Castle JMC Lapel Badge
Secondhand
R50.00

Customer ratings: 1 ratings

Fast service
24 Feb 2013