This auction has been won.
View other items offered by nakiep5053
Leading
jgfourie34 1 × R100.00
19 Feb 17:14

Similar products

Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner. Die eerste beskrywing van die Boere-Volkslewe ens Deel 111
Secondhand
R800.00
Die Alte Feste en Die Ruiter van Suidwes
Secondhand
R70.00
Die Smarte van die Oorlog en wie dit gely het -- Emily Hobhouse (Anglo-Boer War)
Secondhand
R480.00
Staatsopvattings van die Voortrekkers en die Boere (EFW Gey van Pittius)
Secondhand
R75.00
DIE STRYD TUSSEN BOER EN BRIT- M.C.E VAN SCHOOR
Sold

DIE STRYD TUSSEN BOER EN BRIT- M.C.E VAN SCHOOR

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
11248259

Book: Paperback. Good condition. 1999 edition. 328 pages. First edition.

Review in Die Burger:

MARTIENS VAN BART

DIE oorspronklike skrywe van die oorlogservaringe van die Boere generaal Christiaan Rudolph de Wet het hy in 1902, pas ná die Vrede van Vereeniging, aan boord van die Saxon gedoen. Dit was toe hy saam met genls. Jan Smuts en Louis Botha na Europa is om geld vir noodleniging aan die Afrikaner volk in te samel. Die titel van die boek was De Stijd tusschen Boer en Brit.

Die werk, wat ds. John Daniel Kestell persklaar gemaak het, beskryf hy as ``een van die groot oorlogsboeke . . . ongetwyfeld vir die toekomstige geskiedskrywers 'n bron van die grootste waarde''.

Dit is in Amsterdam gepubliseer en het algou die status van 'n klassieke werk oor die ABO verwerf.

In 1959 het J.J. Human dit in Afrikaans oorgeskryf en by Tafelberg Uitgewers laat verskyn.

Prof. M.C.E. (Tienie) van Schoor, kenner van die ABO en veral van die Vrystaatse Driemanskap, M.T. Steyn, J.D. Kestell en C.R. de Wet, het die boek met die oog op die honderdjarige herdenking van die stryd tussen Boer en Brit opnuut in Afrikaans oorgesit ``om as 'n meer getroue weergawe toeganklik te wees, en, veral oor die tydsafstand tussen die ontstaan van die werk en die hedendaagse navorser, deur middel van annotasie 'n noodsaaklike opheldering te bied''.

``Die vertaling word verder met kaarte van De Wet se vele bewegings en gevegsroetes toegelig. Die illustrasies in die werk is beperk tot bykans al die foto's wat tydens die oorlog van genl. De Wet geneem is, of waarop hy met sy staf of ander persone voorkom. Die foto's berus by die Oorlogsmuseum van die Boere Republieke se omvattende en unieke fototeek, of in die vertaler se eie private versameling,'' skryf Van Schoor in die voorwoord.

Ook die ``voorlopige'' notules van die vredesonderhandelings by Vereeniging in Mei 1902 en die besluit van die Afrikaner volksverteenwoordigers is in hoofstukke 36 en 37 opgeneem.

 

Recently viewed

See more
Free shipping
Starter 10T Bmw 120D/320D/X1/X3/X5 N47/N57/M47/ str1543a
New
R3,078.80
33% OFF
For OPPO A57 Speaker Ringer Buzzer
New
R150.00 R225.00
PHILLIPS, Thomas - The Molech Prophecy - (Excellent Paperback)
Secondhand
R16.00
33% OFF
For Samsung Galaxy A10 SM-A105 Speaker Ringer Buzzer
New
R196.00 R294.00