Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Stryd vir Christelik-Republikeinse Politiek in Suid-Afrika geteken met datum 25/11/91 deur (Prof) Alkmaar Swart.
Ongeveer A5 grootte hardeband gebinde boekie uitgegee Maart 1945 deur die Sentrale Propaganda komitee vir Christelik Republikeinse Politiek in Suid-Afrika.
Boere geskiedenis verwant.
Lyk soos Staatsdrukker herdruk. Netjies gebind sonder aantekeninge in die teks. 96pp.
Agterin het Prof Alkmaar Swart in sy eie handskrif oor twee bladsye aantekeninge gemaak oor wat lyk soos vereistes vir 'n Volkstaat onder volstrekte Soewereiniteit van God Drie-enig.