Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat sê die wet oor hierdie onderwerpe?
Die belange van die ongebore kind; Beskerming van die lewe; Geboortebeperking en sterilisasie; Domisilie van 'n verbode immigrant; Buite-egtelike kinders; Bedrog deur 'n minderjarige; Bevoegdheid om in die huwelik te tree; Geestesongesteldheid; Onvermoë om eie sake te behartig; Insolvensie; Geldigheidsvereistes vir die sluit van 'n huwelik; en Ouerlike gesag.
Derde uitgawe 1994 gepubliseer deur Butterworth Uitgewers, Durban, Johannesburg, Pretoria, Kaapstad. Toestand: Goed. Blaaie vergeel. 'n Paar potlood-aantekeninge. Vlekkies op kante van boekblok. Sagteband bietjie verweer aan kante.