This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27866

Similar products

Die Suid-Afrikaanse Reg - Wat Elkeen Moet Weet  - Smuts
Sold

Die Suid-Afrikaanse Reg - Wat Elkeen Moet Weet - Smuts

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
528622206

2013 eerste uitgawe sagteband met 384 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld / paxi of R100 koerier / postnet in SA.

Elkeen van ons word een of ander tyd met ’n regskwessie gekonfronteer. Of daar nou ’n bouer is wat jy wil dagvaar vir sy knoeiwerk aan jou huis, en of dit jou dogter is wat kom vertel dat jou skoonseun skielik van haar wil skei, die reg is iets waarvan jy kennis gaan moet neem.

Ook alledaagse situasies vereis dikwels regskennis. Jy het ’n kontrak nodig om ’n huiswerker aan te stel en jy het ’n testament nodig as jy familietwis na jou dood wil vermy.

Alles wat jy nog altyd wou weet van die reg, maar te bang was om te vra. Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet is ’n verstaanbare en gesaghebbende oorsig van die regslandskap in Suid-Afrika.

Spaar jouself geld en slapelose nagte deur dié betroubare bron te raadpleeg voor jy in die prokureur se kantoor – of in die hof – beland.

Vind uit:

  • watter slaggate om in kontrakte te vermy
  • wat jou regte in die werksituasie is
  • wat om te maak as die ongeluk jou tref
  • hoe jy familieprobleme kan hanteer
  • wat moeilike regsbegrippe beteken
  • hoe hofprosedures werk
  • waar jy om hulp kan aanklop
  • hoe jy jou regskostes laag kan hou

Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet verduidelik nie net bostaande en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit gee ook ’n mondvol praktiese raad oor ’n wye reeks probleme waarmee jy een of ander tyd te doene gaan kry.

 

Customer ratings: 1 ratings

Baie goeie verkoper. Vinnig gestuur, en top diens.
29 Sep 2021