This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? (Afrikaans, Hardcover) - Kristo Pienaar (Author), Gideon F
Sold

Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? (Afrikaans, Hardcover) - Kristo Pienaar (Author), Gideon F

New 1 was available
R254.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9781770078741
Bob Shop ID
85776562
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 3 - 8 working days

Sedert 1984, toe die heel eerste uitgawe van Die Suid-Afrikaanse watter blom is dit? gepubliseer is, was hierdie boek vir Suid-Afrikaanse tuiniers (of voornemende tuiniers) die naslaanwerk van keuse wat blomidentifikasie betref. Nou, heeltemal hersien en opgedateer deur Professor Gideon F. Smith, verskyn hierdie nuwe, vierde uitgawe 15 jaar na die afsterwe van die oorspronklike outeur, professor Kristo Pienaar. Nie net is dit nou aangepas vir Suider-Afrika (soos die huidige titel daarop wys) nie, maar ook die alfabetiese rangskikking is verander: die plante word nou alfabeties volgens families gegroepeer en binne families volgens genus. Binne 'n genus is die soorte steeds alfabeties gerangskik. Die nuwe boek baat by die vordering wat nie net in Suider-Afrika nie, maar dwarsdeur die wereld gemaak is ten opsigte van ons kennis omtrent die klassifikasie van plante. Addisionele volksname is ingesluit, asook ikone wat aandui of 'n plant 'waterwys', 'inheems' of dalk 'n 'indringer' is. Die Suider-Afrikaanse watter blom is dit? bly steeds 'n omvattende en insiggewende naslaanwerk vir enigeen wat graag tuin- en huisplante kweek en meer oor hulle wil weet, of dalk 'n nuwe kultivar wil identifiseer. Ongeveer 1 600 jaarplante, meerjariges, struike, bome en klimplante word algemeen in Suider-Afrikaanse tuine, parke en langs strate aangetref en hulle kan maklik uitgeken word met behulp van pragtige volkleur-illustrasies. Die meegaande teks is kort, maar bevat elke plant se herkoms, voorkoms en hoe, wanneer en waar dit geplant moet word en hoe om dit te versorg. Duidelike insiggewende ikone wys die leser met 'n enkele oogopslag wat die plant se behoeftes is, of dit hou van volle son of halfskadu, en nog baie meer.
 
By: Kristo Pienaar (Author), Gideon F. Smith (Author)
Pages: 368
Publisher: Struik Lifestyle
Isbn: 1-77007-874-6
Isbn13: 978-1-77007-874-1

Customer ratings: 1 ratings

Excellent respons
20 Jan 2013