Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? - Kristo Pienaar en Gideon F. Smith Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? - Kristo Pienaar en Gideon F. Smith
Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? - Kristo Pienaar en Gideon F. Smith Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? - Kristo Pienaar en Gideon F. Smith

Die Suider-Afrikaanse Watter Blom is Dit? - Kristo Pienaar en Gideon F. Smith

Secondhand 1 available
R199.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D142
Bob Shop ID
651607422

Condition: Baie goed behalwe vir klein herstelde skeurtjie aan boonste hoek van omslag voor, en n kokiekrabbel op die skutblad, waarskynlik om n naam te verbloem. Inhoud is netjies en binding stewig.
Format: A4 Hardeband
Published: 2011 (Struik)
Pages: 368
ISBN: 9781770078741

Het jy al ooit deur n tuin gestap en n menigte tuinplante gesien wat jy graag sou wou kweek, maar met geen benul wat die plante se name is of hoe om hulle te identifiseer nie? Dalk is jou biommekennis beter as dié van die deursneemens, maar jy wil graag oor die vermoë beskik om spesifieke soorte of kuttivars uit te ken Die Suider-Afrikaanse watter blom is dit? is die oplossing.

Hierdie boek is sedert 1984, toe die heel eerste uitgawe van Die Suid-Afrikaanse watter blom is dit? gepubliseer is, die naslaanwerk van keuse vir blomidentifikasie deur tuiniers. voomemende tuiniers en plantkundiges in Suid-Afrika. Dit is nou grondig hersien en aangepas vir Suider-Afrika en bevat sowat 1 600 een- en meerjariges. struike, bome en varings wat algemeen in Suider-Afrikaanse tuine. parke en langs paaie aangetref word_ Al die plante kan maklik aan die hand van pragtige volkleurfotos en kort beskrywings uitgeken word.

Die alfabetiese rangskikking is verander na familienaam eerste, gevolg deur die genusnaam wat ook alfabeties gerangskik is sodat verwante plante saam gegroepeer is. Die nuutste familie-afbakenings en veranderinge in soortname in ooreenstemming met huidige taksonomiese studies is ingesluit, asook bykomende algemene name en simbole wat aandui of die plant waterslim of *n Indringer is_

Die meegaande teks is kort en saaklik en verskaf inligting oor elke plant se herkoms, voorkoms, hoe, wanneer en waar om dit te plant en selfs hoe om die plant te vermeerder. Duidelike simbole lig die leser met n oogopslag in oor die plant se groeibehoeftes, of dit hou van volle son, halfskadu, min water en baie meer.

Add to cart

Recently viewed

See more
Teal Hazel Lace Lingerie Teddy
New
R1,598.00
Lapis Lazuli Faceted Blue Oval in large teardop solid silver setting with silver wire. 16.5 g!
New
R695.00
Non Woven Disc Screw Type 50 Mm 10 Pc Red Medium For Surface Cond. Kit
New
R453.09
100 mm Cross Slide Drill Press Vice with Tool Steel Jaws
New
R1,649.00

Similar products

Suider-Afrikaanse Tuinvoels - Ulrich Oberprieler & Burger Cillie
Secondhand
R425.00
Bill Branch se VELDGIDS TOT DIE SLANGE EN ANDER REPTIELE VAN SUIDER-AFRIKA
Secondhand
R120.00
10% OFF
OB KOK - Die Rooihartebees - 1975 - Gedrag en Ekologie / Afrikaanse Weergawe / ecologie
Secondhand
R815.13 R905.70
WATTER VOEL IS DIT? 'N BEGINNER SE GIDS TOT DIE VOELS VAN SUIDER-AFRIKA by Kenneth Newman
Secondhand
R150.00