| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'Balanseer jou bloedsuiker natuurlik om siekte te voorkom, gewig te verloor, energie te kry en wonderlik te voel.'
Die Afrikaanse vertaling van die opspraakwekkende gesondheidsboek The Sugar Solution.
Hardeband kopié in uitstekende toestand.
Uitgewer: Rodale
Uitgawe: 1e Afr uitg. 2015
Bladsye: 421
Afmetings: 235 x 155 x 30 mm