Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk deur Human & Rousseau in 1990."Faksimilee uitgawe van Leroux se twaalfde roman.'n Surrealistiese,hipermoderne satire wat juis vanwee die onklaarheid van die manuskrip en danksy die skrywer se uitgebreide aantekeninge 'fassinerend lig werp op sy werkwyse en benadering".Boekinhoud skoon en ongedeerd.Stofomslag met 'n klein skeurtjie aan die onderste rand van die voorste paneel en fyn plooie op die oorspronklike glans laminasie.