Die Suiwerste Hugenoot is Jan Schoeman - Etienne Leroux (EERSTE FAKSIMILEE-Uitgawe)
1 was available / secondhand
R375.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Suiwerste Hugenoot is Jan Schoeman - Etienne Leroux (EERSTE FAKSIMILEE-Uitgawe, 1990 - Hardeband met stofomslag: goed - Intern: baie mooi skoon en stewig gebinde kopie.
In die geval van Etienne Leroux se laaste onvoltooide roman, Die suiwerste Hugenoot was Jan Schoeman , het sy uitgewer, Human & Rousseau, besluit om nie 'n ander skrywer te versoek om die roman te voltooi nie.
Dit het postuum as faksimilee-uitgawe verskyn: As huldebetoon in die eerste plek, maar ook vanweë die blik wat dit gewerp het op die literêre binnekamer van Leroux en die wyse waarop sy tekste beslag gekry het; die sogenaamde genetiese proses.
By 'n belangrike en idiosinkratiese skrywer soos Leroux, was daar waarskynlik geen skrywer wat kans gesien het om dié roman te voltooi nie.
Hier skemer ook iets deur van respek vir die eiendomlikheid van 'n teks.