Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Faksimilee-uitgawe van Leroux se onvoltooide twaalfde roman, 'n surrealistiese, hipermoderne satire. Danksy die skrywer se uitgebreide aantekeninge, werp die uitgawe lig op Etienne Leroux se benadering en werkwyse. Van onskatbare waarde vir alle aanhangers van Leroux se werk. Human&Rousseau, eerste faksimilee-uitgawe 1990, A4 formaat puik toestand, sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.