Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg. Maar die roof by die Grendel Bank kos amper die Swart Kat se lewe ook maar goed hy het nege lewens!
ISBN: 9780907996897
Pages: 121
Hardcover
Juventus, 1986
Good condition; mildly tanned
B148