R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Sheila Cussons was 'n Afrikaanse digter en skilder. Benewens haar talent as skilderes en beeldende kunstenares, was sy een van die belangrikste digters in Afrikaans. Vir haar debuutbundel, Plektrum (1970), is sy met die Ingrid Jonkerprys, Eugne Maraisprys en die WA Hofmeyrprys bekroon. Daarna het nog tien ander bundels en meer pryse gevolg, onder andere die CNA-prys vir Letterkunde (1981) en die Louis Luytprys (1982). In 1983 is die gesiene Hertzogprys vir posie vir haar hele oeuvre toegeken. Sy het 11 digbundels in haar leeftyd laat verskyn.
Prys: R250.00
Uitgawe: Tweede uitgawe, eerste druk
Uitgegee: 1980
Uitgewers: Tafelberg Uitgewers
ISBN: 0624014177
Kondisie: Hardeband met geringe skaafmerke om die rande. Intern in 'n baie goeie toestand - baie skoon en stewig gebind.