Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE SWART KOMMANDO”
Rooi Jan, No. 11 - Casper H. Marais
Dis die vooraand van die Sesde Grensoorlog en terwyl Rooi Jan die woelinge ondersoek, kom hy onder vuur van ’n kommando Xhosa-skerpskutters. Dis nie hul normale metode van oorlogvoering nie en Rooie vermoed die hand van ’n vreemdeling. Sake lei na ’n geheimsinnige vallei en nog ’n stap nader aan die Heilige Dromme wat menige kryger oorheers.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Derde uitgawe, vierde druk, 2013 | 107 bladsye.
ISBN: 978-0-9870208-5-7
•••