Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“Die Eiland van die Blou Duiwels”
Die Swart Luiperd, No. 7
Leon, oftewel Die Swart Luiperd, word deur 'n ruwe fortuinsoeker gevra om saam te gaan na die Eiland van die Blou Duiwels.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur Groenheide Boeke.
(18cm. x 12cm., 127 bladsye.)
Avontuurverhale vir jonk en oud!
Kliek hier vir die volle reeks.
Posgeld is as volg:
———
R15,00 vir gewone briefpos; of
R32,00 vir geregistreerde briefpos.
Vra asseblief vir ander of gekombineerde tariewe/dienste
———
Koop enige drie of meer boeke en betaal geen posgeld!
(Slegs gewone SAPO binnelandse pakkie, met spoornommer en verseker; sluit ander dienste uit.)