Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson in die noorde van Suidwes-Afrika kuier, gewaar hulle die gevreesde massa-moordenaar, Brutus. Die agtervolging lei na ’n verlore vallei, regeer deur ’n beeldskone, maar wrede koningin.
• • •
Eerste uitgawe, derde druk, 2015.
Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.
ISBN: 978-0-9921916-7-2.
Geskik vir ouderdomme 11+ jaar.