Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“Die Kruipende Dood”
Die Swart Luiperd, No. 5
Onderwyl Leon (ook bekend as Die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson lekker besig is om te rus vir die aand tydens hul reis deur Oos-Afrika, word hulle aangeval deur sluipers. Hierdie insident lei gou tot 'n stryd om lewe of dood op die Eiland van Geraamtes, alvorens die geheim van die Kruipende Dood en die onheilige monnike daaragter ontmasker kan word.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur Groenheide Boeke.
(18cm. x 12cm., 102 bladsye.)
Avontuurverhale vir jonk en oud!
Kliek hier vir die volle reeks.
Posgeld is as volg:
———
R15,00 vir gewone briefpos; of
R32,00 vir geregistreerde briefpos.
Vra asseblief vir ander of gekombineerde tariewe/dienste
———
Koop enige drie of meer boeke en betaal geen posgeld!
(Slegs gewone SAPO binnelandse pakkie, met spoornommer en verseker; sluit ander dienste uit.)