Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Terwyl Leon, oftewel die Swart Luiperd, by sy oom in Oos-Afrika kuier, verneem hy van die kluisenaar wat weet waar die geheime stad van Tsawo is. Ongelukkig is ’n klomp gewetenlose fortuinsoekers ook agter die skatte aan en ontlok so die gevreesde reuse bewakers van Tsawo – en hulle honger vir slagoffers.
• • •
Eerste uitgawe, vierde druk, 2015.
Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 160 bladsye.
ISBN: 978-0-9921916-3-4.
Geskik vir ouderdomme 11+ jaar.