Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“Gemaskerde Moordenaars”
Die Swart Luiperd, No. 1
Die begin van die avonture. Leon en geselskap word aangeval en beroof deur Sulg se bende. Met sy vader dood en Lettie ontvoer, neem hy die gestalte van Die Swart Luiperd aan om wraak te neem.
Die boek verklaar waarom Leon nou juis Die Swart Luiperd geword het.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur Groenheide Boeke.
(18cm. x 12cm., 112 bladsye.)
Avontuurverhale vir jonk en oud!
Kliek hier vir die volle reeks.
Posgeld is as volg:
———
R14,10 vir gewone briefpos; of
R30,20 vir geregistreerde briefpos.
Vra asseblief vir ander of gekombineerde tariewe/dienste
———
Koop enige drie of meer boeke en betaal geen posgeld!
(Slegs gewone SAPO binnelandse pakkie, met spoornommer en verseker; sluit ander dienste uit.)