Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“Kamerade van die Draak”
Die Swart Luiperd, No. 4
Leon, oftewel Die Swart Luiperd, word deur die vuurtoring-opsigter gevra om sy klein dorpie te kom help teen die Draakruiters. Dis egter nie so maklik nie, en daar skuil meer agter as net 'n klomp skurke wat roof en plunder.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur Groenheide Boeke.
(18cm. x 12cm., 98 bladsye.)
Avontuurverhale vir jonk en oud!
Kliek hier vir die volle reeks.
Posgeld is as volg:
———
R15,00 vir gewone briefpos; of
R32,00 vir geregistreerde briefpos.
Vra asseblief vir ander of gekombineerde tariewe/dienste
———
Koop enige drie of meer boeke en betaal geen posgeld!
(Slegs gewone SAPO binnelandse pakkie, met spoornommer en verseker; sluit ander dienste uit.)