Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie veiling is vir 17 boeke van Die Swart Luiperd reeks deur Braam le Roux en Meiring Fouche
Hierdie boeke moet nie verwar word met die gewilde fotoverhaal-reeks nie.
No. 40 - Goud en Asegaaie (Braam le Roux)
No. 41 - Die Jagters van Bloedeiland (Braam le Roux)
No. 42 - Kettings in die Oerwoud (Braam le Roux)
No. 43 - Oog van die Songod (Braam le Roux)
No. 44 - Wraak van die Woud (Braam le Roux)
No. 45 - Bloed van die Maagd (Braam le Roux)
No. 46 - Die Reus van Boendoe (Braam le Roux)
No. 47 - Vlamme van Verraad (Braam le Roux)
No. 48 - Monster van die Moerasse (Meiring Fouche)
No. 49 - Afgrond van Wraak (Meiring Fouche)
No. 50 - Woud van Onheil (Meiring Fouche)
No. 52 - Sluiers oor die Woud (Meiring Fouche)
No. 53 - Prinses van die Arende (Meiring Fouche)
No. 54 - Woud van Waansin (Meiring Fouche)
No. 56 - Die Legende van Kumara (Meiring Fouche)
No. 57 - Die Monsters van Komo (Mering Fouche)
No. 59 - Die Purper Arend (Meiring Fouche)
Hierdie boeke is almal nog in a PUIK toestand.
Gewig (vir posgeld doeleindes) = 1,1kg
Kyk ook gerus na my ander veilings op Bid or Buy.