| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Die Swart Luiperd Vlamme van Verraad
Skrywer:- Meiring Fouche
Datum Gepubliseer:- 1958
Bladsye:- 110
Groote:- 12mo 127mm x 187mm
Gewig:- +-100g
Boek Kondiesie:- Goeie Kondisie. Sagte Band
Beskrywing:- Die Swart Luiperd Reeks No 47 Vlamme van Verraad. Deur Pronkboeke uitgegee.
Die reeks is oorspronklik geskryf deur Braan Le Roux, maar na sy dood het Meiring Fouche (skuil naam FA Venter) die geskryf van die boeke behartig.