Die Swart Sluier
About This Book
Condition Size
Die Swart Sluier
Joan Hambidge
Medium Paperback
Some wear ...folding to the first couple of pages
n Vervolg op Swart koring, Hambidge se eerste alternatiewe hygroman. Hier's weer eens 'n prettige draakstekery en 'n sniksnaakse kyk na 'n skewe wêreld. Sonja Verbeek, die hoofkarakter, is so 'n titsel van alles - vermaarde Latinis, skrywer, onoortroffe
Review: Opskrif: Nog 'n parodie uit die pen van die geslepe Hambidge
DIE "swart luier" is 'n vervolg op Swart koring, Hambidge se ``alternatiewe hygroman'' wat in 1996 verskyn het. Haar jongste alternatiewe omnibus is weer 'n parodie, maar nou van meer gekanoniseerde genres. In die vier dele waaruit die werk bestaan, Welkom in Welkom, Spookasem, Omdraai op Kromdraai en Vermetelheid sonder grense word die bekende Welkomse Leeskringseminaar (ook al saliger) eers op die korrel geneem en vervolgens word drie bekende genres, die spookverhaal, die plaasroman en die speurverhaal, geparodieer.
Sonja Verbeek is weer die hoofkarakter wat verstrik raak in verskeie intriges en haar amperse maagdelikheid moeilik behou te midde van baldadige mans soos Mark Condor, die Jakkalsjagter, Drumpel van Drimmelen, Bart Nel en die stoere oom Sybrand uit Laat vrugte. Gelukkig is daar 'n Tania Verwaveren as die reddende faktor wat (anders as Hettie Smit se ongelukkige hoofkarakter) altyd betyds kom en wie se batterye by wyse van spreke nooit pap word nie.
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the COVID-19 pandemic, ReadMatter has grown into one of South Africa's premier online used bookstores. With two dedicated online depots and a by-appointment public store in Gauteng, we're always ready to connect readers with the books they love. Our custom-built bookmobile brings the joy of reading to events and underserved communities across the region, offering access to hundreds of books on wheels.
At Readmatter, every title is hand-picked to meet our quality standards. We have over 10,000 unique books in stock, with an additional 100,000 titles available upon request. Our inventory evolves constantly, with approximately 250-300 new books added each week. It's worth visiting our site often or signing up for stock updates to stay in the loop!
With a 100% user rating on Bobshop, a 5-star Google rating, and recognition as a finalist in Radio 702's Gauteng's Greatest Bookshop Competition, we are dedicated to quality, customer satisfaction, and sharing the magic of books with every corner of South Africa.