Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1962 Uitgawe in hardeband met stofjas. Bibplakker uitgeknip op voorste skutblad asook stempels teenwoordig. Boek toon effense vergeling weens ouderdom.
Nog nooit het Tjaart soveel opwinding en vreugde uit die jag geput soos hierdie agtervolging van die Swartwitpens nie!!!! Heerlike leesgenot.
Toestand 6/10