Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese hardeband kopiƩ, stewig gebind. Stofjas is effens verslete maar skoon en die drukwerk nog helder. Heel laaste blanko het 'n paar diep voue van bo na onder, asof dit op 'n stadium in die lengte gefrommel was.
Uitgewer: Nasionale Boekhandel Bpk
3 Druk, 1962
Taal: Afrikaans
Hardeband: 118 bladsye
Afmetings: 220 x 140 x 15 mm (L x W x T)