Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
POSGELD: Voeg asb R60 by boekprys. Ons gebruik Paxi, Pep se koerierdiens. Verskaf asb die adres van jou naaste Pep op jou bestelling. 3 tot 5 ekstra boeke pas in jou Paxi-sak, steeds net R60. Vir vinniger versending, kies Courier Guy, R90 vir tot 2 kg.
'n Historiese roman met die Anglo-Boereoorlog as agtergrond.
Eerste uitgawe in 1946 uitgegee deur die Unie-Boekhandel, Pretoria. Toestand: Goed. Omslag verweer aan kante.