Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MM Walters is bekend as skrywer van satiriese verse. Die Tiende Muse is 'n verwerking van sy verhandeling oor die satire in Afrikaans. Skaars.
Kopié is in uitstekende toestand. Vorige eienaar se naam - aan binnekant van voorblad - is met swart merkpen deurgehaal.
Uitgewer: Perskor
1e Uitg. 1e Druk, 1985
Taal: Afrikaans
Hardeband: 154 pages
Dimensions: 240 x 160 x 15 mm (L x W x T)
Item Mass: 0.4 kg
Condition: Used