Die tint van ons toekoms - Johan Cilliers Die tint van ons toekoms - Johan Cilliers
Die tint van ons toekoms - Johan Cilliers Die tint van ons toekoms - Johan Cilliers

Die tint van ons toekoms - Johan Cilliers

New 1 available
Indicative market price: R299.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R179.00
40% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0337
Bob Shop ID
610660705

Die psalmboek is 'n eeue oue bron van vertroosting.  Dit verwoord ons vrese, onsekerhede, vreugde en hoop.  Dit spreek tot ons met troos en verwagting en afwagting.  Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God opstyg.  Daar is verwondering oor die skoonheid van die skepping en die vaste patrone daarin.  Daar is ook psalms wat deurdronge is van ervarings van krisis en nood.  Dis 'n roepe uit ons hart na God.  Daar is psalms waarin die lofliedere, dankbaarheid en hernude verwondering oor God se genade en voorsiening opklink.

In Die tint van ons toekoms ondersoek Johan Cilliers die psalms as wegwysers na oordenkings oor verwonding, verwondering en verwagting met die hoop dat dit die leser op 'n nuwe weg sal plaas, 'n nuwe toekoms tegemoet.  In die psalms praat en bid, sug en sing mense hul hart voor God uit.  Maar God praat daarin ook Sy hart teenoor ons uit.  In 'n sin is dit 'n gesprek van hart tot hart.  Dis God wat ons uit die skadu's van lyding en leed, verwonding en dood uitlei en ons toekoms algaande versadig met lig.

Add to cart

Recently viewed

See more
Hotwheels Diecast on Card:2020 Street Blur
Secondhand
R65.00
SECRET AGENT SECONDHAND - CONRAD,J - 9780330241298.TU
Secondhand
R70.00
United States Army commemorative Hero's Prayer coin in capsule
New
R235.00 No bids
Piping Bag - Disposable
New
R11.50

Similar products

Die ontsluiting van die toekoms - Raymond D. Lombard
Secondhand
R290.00
Ons Rassevraagstuk, die Wêreldmening en Ons Toekoms - Landman, W. A.
Secondhand
R80.00
SAREL CILLIERS die Vader van Dingaansdag - Gerdener
Secondhand
R190.00
Die Toekoms van Suidwes-Afrika gebou op die Werklikheid - GETEKEN
Secondhand
R150.00