Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Tokkelos slaan toe deur Dries Jensen. Die boek is oud en het n skeur op die onderrug wat strek tot albei voor en agter. Verder is daar nat merke maar res van boek is heel. pos is R30.00 en sal kombineer. Foto sal volg.