This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks344

Similar products

Die Tonnel - Ena Murray
Sold

Die Tonnel - Ena Murray

Secondhand 1 was available
R25.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
676785897

Markus was sy hele lewe lank te besig om veel aandag aan sy verlamde dogtertjie te gee, met die gevolg dat sy as 'n stil, eensame, teruggetrokke mensie opgegroei het. Aan die einde van sy lewe wou Markus sy versuim regmaak, maar hy het dit gedoen op 'n manier wat mense laat wonder het of hy besef het wat hy aan Ilsᅢᄅ gedoen het. Om die gewilde, wᅢᆰreldwyse Mynhardt feitlik te dwing om met Ilsᅢᄅ te trou, kon so maklik haar alreeds so brose hart heeltemal breek.
Mynhardt was baie openhartig met Ilsᅢᄅ, en het voorgestel dat, alhoewel hulle nou getroud was, elkeen moes voortgaan om sy eie lewe te lei asof daar geen huweliksband tussen hulle bestaan het nie. Hy het dan ook voortgegaan om ander meisies uit te neem en plesier na te jaag asof hy nie bewus was van die bestaan van sy vrou nie.
Dikwels het Ilsᅢᄅ haar lot bepeins en gewonder of sy ooit die patroon van haar lewe sou kon verander. Haar lewe was soos 'n lang, donker tonnel, waarvan sy nie die ligkol aan die ander kant kon raaksien nie. Sou sy ooit uit hierdie tonnel in die lig kon kom?
Hardeband
Prag-uitstalboek
Voorste blad verwyder en rugkant versterk binne voorblad.
'n Paar geel kleefbandvlekke binne die omslag

Condition: Fair

Customer ratings: 1 ratings

Thank you very much. Quick, easy and painless. Will buy from you again.
22 Apr 2026