Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oppad terug van die oorlog af ontmoet 'n soldaat 'n heks wat hom 'n klomp geld belowe as hy 'n ou tonteldoos vir haar sal bring. Hy kul egter die heks en hou die tonteldoos vir homself. Dit lei daartoe dat hy die helfte van die koninkryk asook die pragtige prinses kry.
TITLE: Die Tonteldoos
AUTHOR: Philip de Vos
SKU: 9780798145992
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 11/01/2005
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 208 mm x 276 mm
WEIGHT: 380 gr