Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van der Merwe, P. J. DIE TREKBOER IN DIE GESKIEDENIS VAN DIE KAAPKOLONIE (1657 - 1842) Ons Geskiedenis-Serie. Kaapstad: Nasionale Pers, 1938. Eerste Uitgawe. 334bl. Baie Goed. Klein blasie in materiaal omslag op boonste en onderste buiteblad, paar ligte vlekkies op buiteblaaie en naaminskrywing op v v e b. Andersyds 'n baie net en stewige eksemplaar.. Hardeband. (#0002104)
AFRIKANER, GESKIEDENIS, HISTORY, DIE GROOT TREK, VOORTREKKER, TREKKERS, SOUTH AFRICA, THE GREAT TREK,