Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Louw (George).
Die Trekpad (Debuut-Bundel).
Kaapstad: Culemborg Uitgewery, 1957. Eerste Uitgawe.
Louw is broerskind van N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw. Hy debuteer in 1957 as agtienjarige met Die Trekpad, ’n bundel wat hy aan Ingrid Jonker opdra as huldeblyk vir haar mentorskap met sy digkuns.
Hierdie bundel trek reeds aandag weens die soepel taalgebruik en tegniese digterlike vermoë van Louw.
Baie Goed. Omslag toon ligte roesvlekkies en 'n naaminskrywing verskyn op v.v.e.b.
Hardeband.
(##3686)