Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 16 working days
Wedersydse respek ontwikkel mettertyd tussen Coetsee en Mandela, en die prisonier begin selfs sy eie vrylatingsproses grootliks bestuur. Alles is hoogsgeheim. PW Botha moes dit kon ontken as dit sou uitlek. Maar agter die skerms bou vertroue tussen die leiers van partye wat in die openbaar geswore vyande is.
Bekende skrywer en akademikus Willie Esterhuyse, self ten nouste betrokke by geheime onderhandelinge tussen die ANC en die NP-regering, vertel met medeskrywer Gerhard van Niekerk die verhaal van Coetsee en Mandela se "voorpunt"-diplomasie, waarsonder die 1994-oorgang nie moontlik sou gewees het nie.
Summary | Dis 1984. PW Botha is desperaat. As Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat 'n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met die vyand gepraat word. |
Author | Willie Esterhuyse (Author), Gerhard van Niekerk (Author) |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa |
Release date | 20181015 |
Pages | 248 |
ISBN | 0-624-08674-7 |
ISBN 13 | 978-0-624-08674-1 |