| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: DIE TROTS VAN KRAAIRIVIER
AUTHOR: DOROTHEA MÖLLER-MALAN
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has damage
Discolouration of the pages
Name and date written on the first page
Tick next to the book title inside
Sticker on the side of the dust cover
STORY: Hul groot liefde vir perde het die Heynse gevoer tot die grootste hoogtes van geluk, maar ook tot die diepste donkertes van smart. Altyd maar is hulle besig met die pragdiere, Egbert se Goue Stoet, net soos Bertie, gebreklik as gevolg van 'n ongeluk met 'n perd, maar altyd in hul gedagtes is.
Ten spyte van sy gebrek, het Bertie nog die sterkste liefde van almal vir perde. Op 'n perd se rug kan hy himself nie alleen handhaaf nie, maar ook uitstyg bo sy maats; hy en Ester, die trots van Kraairivier.
Maar is dit net Bertie se liggaamlike ontwikkeling wat deur die ongeluk vertraag is, of het dit ook sy verstandelike groei gestrem? Hy is nou wel nie so slim as die ander kinders nie, maar tog is hy ook nie dieselfde as Klein nie-ongelukkige, vertraagde Klein, Bertie se grootste vriend.
Daar is Lucille, die bure se koketterige blonde dogter; en Ester Coetzee, die perdeafrigter se moederlike donkeroog- kleindogter, albei Bertie se maats met wie hy saam opgegroei het. Albei het hom lief. Elkeen probeer op haar eie manier om sy liefde te wen.
Hierdie is 'n aangrypende verhaal van stryd en oorwinning, en omdat dit buitengewone sosiale vraagstukke op 'n nugtere wyse behandel, voer dit die leser mee tot op die laaste bladsy.
19,2CM X 13,5CM X 3CM
0,308KG