Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1976 hardeband met stofomslag 195 bladsye, die stofomslag is effens verweer- paar merkies en n paar klein skeurtjies aan die voorkant bo, die hardeband is goed, klein naamplakkertjie op die eerste bladsy, die teks is skoon en die binding goed (bladsye is liggies vergeel) geen oorsese versending