Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
456 Plante. 1083 Kleurfoto's. Vertaal deur Emsie du Plessis. Uitgegee deur Delos, Kaapstad. 1993 eerste druk. Hardeband met stofomslag; 368 bladsye. Die boonste hoek van die laaste bladsye is blootgestel aan vogtigheid - nie te ernstig nie. Posgeld na enige plek in SA is R36.