Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karen Kingsbury
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Stukkende Verhouding
Luke, die goue seun van die Baxter-lamilie, het weggedraai van alles wat eens op n tyd vir hom belangrik was: sy geloof, sy familie en Reagan, sy enigste lietde. Verpletter ná die gebeure van ll September 2001 besluit Luke dat geloot in God én God slegs 'n storie is wat hy nie meer kan glo nie.
'n Geheim
'n Baba is op die punt om gebore te word, maar met Reagan duisende kilometers ver in New York het Luke geen idee dat hy die baba se pa is nie, Tog vind iemand in sy lamilie hiervan uit. Die probleem? Sy het n geheim van haar eie wat die Baxters se lewe vir ewig sal verander.
'n Openbaring
Wat sal dit verg om Luke sover te kry om na die mense wat hom liet het en na hom verlang, terug te keer? En wat sal 'n jong brandweerman alles doen om die Baxters te verenig, en ook sý plek in die familie te vind?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.