Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op n nuwe begin: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde vlamdiere kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma, Magda. Dan daag sy eertydse SS-kollega Kurt Wolff op, en Dieter/Gerhard besef dat sy verlede hom uiteindelik begin inhaal.
n Insiggewende en vars perpektief op die lot van gewone mense in tye van onreg. Wenner van die UJ Debutprys vir Fiksie.
ISBN: 9780798156721
Pages: 366
Ppaerback
Human & Rousseau, 2012
Edition: 01
Good condition
B11