Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op 'n nuwe begin: sy werk by die spoorwee, waar hy weer met sy geliefde 'vlamdiere' kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.
Softcover. English. Human & Rousseau. 2012. ISBN: 9780798156721. 366 pp. Good. Book No: 53083