Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 hardeband met stofomslag 126 bladsye. Hierdie is n ex bib boek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het n paar klein merkies en n wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband in goeie toestand, geel sellotape merke op eerste en laaste bladsy, daar is stempels in die boek, sien asb foto van hoe dit voor in die boek lyk, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA