This auction has been won.
View other items offered by naudeej6958
Leading
Chuckernaut171 1 × R44.00
15 Jul 20:33

Similar products

Celebrity Surgeon Christiaan Barnard - A Life by Chris Logan
Secondhand
R95.00
Christiaan Barnard Een Lewe deur C.N. Barnard en Curtis Bill Pepper
Secondhand
R150.00
Die Tweede Lewe
Secondhand
R60.00
Een Lewe - Christiaan Barnard. Hardeband, geen stofjas, 3e dr. 1970
Secondhand
R150.00
Die Tweede Lewe - Chris Barnard.
Sold

Die Tweede Lewe - Chris Barnard.

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R100.00
R2.00 minimum increment
R44.00
Shipping
Free shipping is available from naudeej for all orders above R2,500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R2,500.00 from naudeej
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
423683235

Sagteband boek in goeie tweedehandse toestand.

'n Uitstekende en lekker leesbare outobiografie deur een van die bekendste en grootste Suid-Afrikansers ooit. Opvolg op "Een Lewe".

Die oorplanting van die eerste menslike hart in Desember 1967 wat allerweë beskou word as die grootste mediese gebeurtenis van hierdie eeu, het Professor Christiaan Barnard oornag wêreldberoemd gemaak. Sy eerste boek, Een lewe, beskryf sy lewensloop van sy kinderjare tot by die dood van die eerste hartoorplantingspasiënt.

Die tweede lewe begin by daardie gebeurtenis en gee meer insig in die vele fasette van Barnard se karakter. Die boek neem ons van laboratoriums, operasiesale, televisie-ateljees, paleise, herehuise, beroemde beddens en huwelike tot by sy liefde vir jong vroue.

Met openhartigheid vertel hy van deure, waarvan die meeste vir ons gesluit is. wat vir hom oopgaan en hoe hy onwetende deur elkeen van hulle gestorm het – verblind en bedwelm deur die ommekeer in sy lewe.

Hy vertel ons van sy ontmoetings met Peter Sellers, Gina Lollobrigida, Audrey Hepburn, Sophia Loren en Richard Burton, filmsterre, diktators, politici, kwakke, sjeiks en sjahs. Hul huil van geluk wanneer ‘n jong meisie, wat elders as ongeneeslik huistoe gestuur is, deur haar moeder na hom gebring word – en leef. Hy huil van smart wanneer ‘nseuntjie in sy arms sterf. En hy huil van pyn en frustrasie wanneer sy hande al hoe meer deur artritis aangetas word en hulle nie meer kan verrig wat sy brein beveeel nie – om te genees. Chris Barnar is ‘n man wie se naam sal voortleef.

 

Recently viewed

See more
Learning Resources - Organisation Station® Pocket Chart
New
R856.00
Ajax GlassProtect Black
New
R1,272.38
Die Tweede [R]evolusie
Secondhand
R200.00
38% OFF
12V Air Compressor Double Cylinder Heavy Duty Car Tire Inflator Tool Kit in Case
New
R750.00 R1,200.00

Customer ratings: 1 ratings

Many thanks! :)
11 Aug 2019