Die Tweede Lewe

Die Tweede Lewe

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0734
Bob Shop ID
650740808

Skrywer: Chris Barnard

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die oorplanting van die eerste menslike hart in Desember 1967 wat allerwee beskou word as die grootste mediese gebeurtenis van hierdie eeu, het Professor Christiaan Barnard oornag wêreldberoemd gemaak. Sy eerste boek, Een Lewe, beskryf sy lewensloop van sy kinderjare tot by die dood van die eerste hartoorplantingpasiënt. Die Tweede Lewe begin by daardie gebeurtenis en gee meer insig in die vele fasette van Barnard se karakter.

Dié boek neem ons van laboratoriums, operasiesale, televisie-ateljees, paleise, herehuise, beroemde beddens en huwelike tot by sy liefde vir jong vroue. Met openhartigheid vertel hy van deure, waarvan die meeste vir ons gesluit is, wat vir hom oopgaan en hoe hy onwetend deur elkeen van hulle gestorm het - verblind en bedwelm deur die ommekeer in sy lewe.

Hy vertel ons van sy ontmoetings met Peter Sellers, Gina Lollobrigida, Audrey Hepburn, Sophia Loren en Richard Burton, filmsterre, diktators, politici, kwakke, sjeiks en sjahs. Hy huil van geluk wanneer 'n jong meisie, wat elders as ongeneeslik huis toe gestuur is, deur haar moeder na hom gebring word- en leef. Hy huil van smart wanneer 'n seuntjie in sy arms sterf. En hy huil van pyn en frustrasie wanneer sy hande al hoe meer deur artritis aangetas word en hulle nie meer kan verrig wat sy brein beveel nie - om te genees.

Chris Barnard is 'n man wie se naam sal voortleef. Die Tweede Lewe is deur hierdie man geskryf.


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc Black For iPhone 16 Pro Sign Language Show Kindness Phone Case
New
R123.00 R224.00
45% OFF
1Pc Transparent For iPhone XR Beautiful African Queen Phone Case
New
R198.00 R360.00
Time magazine December 21, 2009
Secondhand
R10.00
The Goodbye Bride - Denise Hunter
New
R225.00

Similar products

10% OFF
MEER AS N DAGTAAK DIE LEWE VAN KARL BREMER DEUR HP BOTHA-very scarce-1961 - memoirs
Secondhand
R2,082.15 R2,313.50
Voorloper, Die Lewe van Schalk Pienaar - Alex Mouton
Secondhand
R150.00
22% OFF
Mandela - `N Lewe
Secondhand
R350.00 R450.00
Janie du Plessis - 'n Keuse vir die lewe
Secondhand
R79.00