R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 14 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Tweede Rebellie, 'n Roman uit die dae toe die Vierkleur opnuut die simbool was van alles wat die Afrikaner verteenwoordig het - F.W. Quass - AFCET-Uitgewers , 1975 - 497pp, hardeband met stofomslag in baie mooi toestand. R50 posgeld in SA.
In hierdie roman van Quass dek hy 'n ongelooflike bree terrein wat boeiend aangebied word en toon aan hoe verskillende grepe uit wereldgebeure 'n direkte invloed op verwikkelinge in Suid-Afrika gehad het en nog steeds het.
Oorlog breek uit in Europa en die Unie-Parlement , onderleiding van Smuts, besluit onverwags om aan die oorlog tussen die groot Europese moonthede deel te neem.
Die Tweede Rebellie gee die leser 'n insig in diepte oor hierdie tyd in ons geskiedenis. Ironiese insidente van trou en ontrou en tragiese momente van misplaaste ideale word weergegee, maar die musiek van die liefde en trou wat die hoogste offer bring, ruis ook deur die verhaal. Ook binne: Ossewa-Brandwag, Stormjaers, HNP.