| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is die kleiner weergawe en nie deel van die 6 volume reeks nie. 1948 hardeband met 403 bladsye. Die swart buiteblad het heelwat klein merkies op. R65 posgeld in SA. Anglo-Boereoorlog. Goeie leestoestand.

