Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE TWEELING TREK SAAM deur M.E.R.
Hardeband, geen omslag – 210x123mm – Tafelberg-Uitgewers: 1960 ‘n verwerkte heruitgawe van “Kinders van die Voortrek” wat oorspronklik in 1921 verskyn het.
114 bladsye roman van die Groot Trek
Billike toestand: stewig gebind; ouderdomsverkleuring van vep en aep; paar ander ligte merke.