| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari. Maar die opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word.| By: | Cor Dirks |
| Pages: | 186 |
| Publisher: | Protea Boekhuis |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 1-86919-470-5 |
| Isbn13: | 978-1-86919-470-3 |