This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BricBrac12

Similar products

Die Uile Omnibus 2  deur Cor Dirks
Sold

Die Uile Omnibus 2 deur Cor Dirks

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
669733995

Hardeband, goeie toestand.

Vyf Uile En 'n Tier
Op Kranskop is daar nie 'n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie. Philip en die Uile word nie toegelaat om aan die gewapende soektog deel te neem nie, en besluit om dan maar na geitjies in die biologieklas te gaan soek. Maar sal hulle dalk in die proses op iets afkom wat veel groter en gevaarliker as 'n geitjie is?

Die Uile in die Verlore Stad
Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self n oog op die buit het.

Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik n verlore stad en skatte diep in die woestyn?

Die Uile in die Kalahari
Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari. Maar die opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hule paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur 'n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller, would recommend.
09 Mar 2026