Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1995 Uitgawe in hardeband met plastiese omslag. In hierdie omnibus: Die Uile langs die Limpopo, Die Uile by die see en Die Uile in die Wildtuin. Bibplakkers en stempels teenwoordig, maar andersins in goeie toestand - suiwer leesgenot!